News

DIE ANC se agt LPP’s in die Wes-Kaapse wetgewer het Donderdag uitgestap in solidariteit met een van hul comrades, Rachel ...
DIE bestuurders van twee voertuie is op slag dood tydens ’n kop-aan-kop botsing in Despatch in die Oos-Kaap. Die tragiese ...
NEGE jaar nadat sowat 40 gesinne van ’n plaas in die Simondium-omgewing naby Stellenbosch afgesit is, gaan die SA ...
’N MAN wat daaraan skuldig bevind is dat hy ses jong seuns verkrag het, gaan vir lank nie die buitewêreld sien nie nadat hy ...
LEDE van die Stad Kaapstad se metropolisie het ’n 19-jarige verdagte Vrydag in Hanover Park gearresteer nadat hulle ammunisie ...
DIE polisie in die Nelson Mandelabaai-distrik waarsku inwoners om nie in die strik te val van vals recruitment boodskappe wat ...
ERNST Hendrik Theunis Muller (67) is Donderdag in die Khayelitsha-prioriteitshof skuldig bevind en gevonnis vir die onwettige ...
TWEE mans is agter tralies nadat cops hulle gevang het in die besit van ’n groot bedrag kontant, gevaarlike wapens, en vermoedelik gesteelde eiendom.
DIE DA in die Wes-Kaap wil hê Thembi Simelane, die minister van menslike nedersettings, moet voor die provinsiale staande komitee verskyn rakende die George bou tragedie.
EK EN my outjie is al vyf jaar saam en die probleme met hom raak nou al hoe meer. Ek het ’n driejarige dogtertjie. Dis nie sy kind nie, maar hy is lief vir haar asof dit sy eie kind is, Antie. Ons het ...
TWEE spelers van die Newmans-sokkerklub in Kuilsrivier is by ’n internasionale o.11-toernooi in Portugal teen van die sterkste klubs in Europa as Man of the Match aangewys. Clark Muller is in die ...
DIE Kaapse EFC-held Faeez “Troublemaker” Jacobs het nóg ’n teenstander ’n verpletterende nederlaag toegedoen toe hy sy kapokgewigtitel in Johannesburg behou het. Daar blyk geen keer aan die gewilde ...